| Modulekode | CMY 117 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Algemene inleiding tot anorganiese en analitiese chemie. Atoomstruktuur en periodisiteit. Molekulêre struktuur en binding, gebruik van die VSEPA model. Nomenklatuur van anorganiese ione en verbindings. Klassifikasie van reaksies: neerslag, suur-basis, redoks en gasvormende reaksies. Beginsels van reaktiwiteit: energie en chemiese reaksies. Molbegrip en stoïgiometriese berekeninge van chemiese reaksies. Fisiese gedrag van gasse, vloeistowwe en oplossings en die rol van intermolekulêre kragte. Tempo van reaksies: Inleiding tot chemiese kinetika. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme |
BDietetics
BSc Rekenaarwetenskap BSc Biochemie BSc Biologiese Wetenskappe BSc Biotegnologie BSc Chemie BSc Dierkunde BSc Ekologie BSc Entomologie BSc Fisika BSc Genetika BSc Geografie BSc Geologie BSc Ingenieurs- en Omgewingsgeologie BSc Kulinêre Wetenskap BSc Mediese Wetenskappe BSc Mensfisiologie BSc Mensfisiologie, Genetika en Sielkunde BSc Mensgenetika BSc Meteorologie BSc Mikrobiologie BSc Omgewingswetenskappe BSc Plantkunde BSc Voeding BSc Voedselwetenskap BScAgric Landbou-ekonomie en Agribesigheidsbestuur BScAgric Plantpatologie BScAgric Toegepaste Plant- en Grondwetenskappe BScAgric Vee- en Weidingkunde BScAgric Veekunde BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
| Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Gesondheidswetenskappe Fakulteit Veeartsenykunde |
| Voorvereistes | Verwys na Regulasie 1.2 |
| Kontaktyd | 4 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Akademiese organisasie | Chemie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App